By voorbaat welkom by Horison Preprimêr. Dankie dat u hierdie skool vir die kleuterskool vir u kleuter oorweeg.Vir u as ouer is dit gerieflik om u primêre- en kleuterkind op een perseel versorg te hê.
Weeksdae 08h00 - 13h00
Wagklas tot 14H00
Naskool 13h30 tot 18h00
Deur aan u kleuter die geleentheid te gee om hier skool te gaan word ʼn vroeë band ontwikkel met die toekomstige “groot” skool en betree hierdie kinders hulle graad een-jaar met baie meer selfvertroue.
Lees Meer